Onderwyser-aanmelding
Jy ontvang jou persoonlike gebruikersnaam en tydelike wagwoord nadat jou toegang deur die WhatsApp-groepadministrateur bevestig en jou profiel deur die SuperOnnies-administrateur geskep is.
Het jy nog nie ’n rekening nie? Kontak die administrateur van die deelnemende WhatsApp-onderwysergroep.