Die eienskappe van die getal een
Like ons op Facebook
Die wet van een
BESKRYWING:
Watter unieke eienskappe het die getal een?
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

een, wet van een, maal met een, vermenigvuldig met een, maal met 1, vermenigvuldig met 1
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
Identiteitselement; Identiteitselement van vermenigvuldiging