Vergelyk en Rangskik Telgetalle
Like ons op Facebook
Vergelyk en rangskik getalle
BESKRYWING:
Gebruik ongelykheidstekens (Verwantskapstekens) om telgetalle met mekaar te vergelyk en te rangskik (grootste na kleinste of andersom), en in die proses word die Desimale Getallestelsel en Plekwaardes hersien.
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

telgetalle, vergelyk getalle, rangskik getalle, orden getalle, plekwaardes, verwantskapstekens, plekwaardes,
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
kleiner as, groter as, kleiner en gelyk aan, groter en gelyk aan, ongelykhede, die desimale getallestelsel, kolomme, kolomwaardes, plekwaardes,