Faktore, Veelvoude, Priemfaktore, en KGV en GGD
Like ons op Facebook
Tegnieke met getalle
BESKRYWING:
Die basiese konsepte van Faktore en Veelvoude, en dan ook hoe priemfaktore gebruik kan word om die KGV en GGD (GGF) te kan bereken met behulp van die leertjiemetode
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

saamgestelde getalle, priemfaktore, priemgetalle, veelvoude, faktore, kgv, kleinste gemene veelvoud, kleinste gemeenskaplike veelvoud, grootste gemene deler, grootste gemeenskaplike deler, ggd, ggf
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
Wortels, Vierkantswortels, Leertjiemetode