Afronding van desimale getalle
Like ons op Facebook
Afronding
BESKRYWING:
Die tegnieke betrokke by afronding en benadering van getalle, tot die naaste 10, 100 en 1 000
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

afronding, benadering, rond af, benader, desimale, desimale plekke
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
rond af, desimale, benader, desimale syfers